broodmeel [boodskap #132060] |
Fri, 10 July 2020 12:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broodmeel
Afbreking: brood•meel
Samestelling: brood + meel
Selfstandige naamwoord: broodmeel
Meervoud: –
Betekenis:
• Gemaalde koring vir die bak van brood.
Gebruik:
• Broodmeel het 'n hoër gluten-inhoud as koekmeel en is ideaal vir brood, omdat dit nie so lig en sag soos koekmeel is nie.
Vertaling:
Engels: bread flour
Nederlands: broodbloem, broodmeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|