bruismeel [boodskap #132059] |
Fri, 10 July 2020 12:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bruismeel
Afbreking: bruis•meel
Samestelling: bruis + meel
Selfstandige naamwoord: bruismeel
Meervoud: –
Betekenis:
• Spesiale koekmeel met ryselemente daarin.
Gebruik:
• Bruismeel bevat reeds sout en bakpoeier, wat andersinds addisioneel bygevoeg sou word by 'n resep wat koekmeel gebruik.
• As 'n resep bruismeel vereis, maar jy net koekmeel het, kan jy 1 teelepel bakpoeier en ¼ teelepel sout vir elke koppie koekmeel gebruik.
Vertaling:
Engels: self raising flour
Nederlands: zelfrijzende bloem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|