besoeker [boodskap #132055] |
Fri, 10 July 2020 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besoeker
Afbreking: be•soe•ker
Uitspraak: /bəˈsu.kər/
Selfstandige naamwoord: besoeker
Meervoud: besoekers
Verkleinwoord: besoekertjie
Meervoud van verkleining: besoekertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n besoek aflê. 'n Persoon wat iets of iemand besoek.
Gebruik:
• Die webtuiste kry gemiddeld 140 000 besoekers per maand.
Antoniem:
• besoekster (vroulik)
Hiponiem:
• dagbesoeker
• toneelbesoeker
Afgelei:
• besoekersboek
• besoekersburo
• besoekersure
Vertaling:
Engels: visitor, guest
Nederlands: bezoeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|