sangeres [boodskap #132053] |
Fri, 10 July 2020 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sangeres
Afbreking: san•ge•res
Selfstandige naamwoord: sangeres
Meervoud: sangeresse
Verkleinwoord: sangeressie
Meervoud van verkleining: sangeressies
Betekenis:
• 'n Vroulike sanger.
Gebruik:
• Die beminde sangeres van talle treffers het vir meer as 50 jaar lank stampvol sale met haar musiek bekoor.
Antoniem:
• sanger (manlik of neutraal)
Afgelei:
• operasangeres
• solosangeres
Verwant:
• diva
Vertaling:
Engels: female singer
Nederlands: zangeres
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|