Leksikograaf Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaak
Afbreking: skaak
Selfstandige naamwoord: skaak
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Bordspel vir twee spelers met 2 x 16 stukke wat op 'n bord met 64 blokkies gespeel word.
Gebruik:
• Skaak word gespeel op 'n bord van 64 blokkies, waarop 32 stukke (16 per speler) om die beurt geskuif word. Die doel van die spel is om jou opponent se koning skaakmat te sit.