polmesarie [boodskap #132051] |
Fri, 10 July 2020 08:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polmesarie
Afbreking: pol•me•sa•rie
Selfstandige naamwoord: polmesarie
Meervoud: polmesaries
Betekenis:
• (verouderd) 'n Jolige partytjie of feestelikheid.
Gebruik:
• Hoe lank die polmesarie voortgeduur het, kon hy nie meer onthou nie, maar Uys het eers twee dae later weer in Sanary-sur-Mer opgedaag! [J.C. Kannemeyer, Die goue seun. Die lewe en werk van Uys Krige]
Wisselvorm:
• polmesêrie
Sinoniem:
• fuif
Vertaling:
Engels: celebration, party
Nederlands: festiviteit, partij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|