botanie [boodskap #132046] |
Thu, 09 July 2020 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
botanie
Afbreking: bo•ta•nie
Selfstandige naamwoord: botanie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van plante, 'n onderdeel van biologie.
Gebruik:
• Sy het 'n graad in botanie verwerf.
Sinoniem:
• fitologie
• plantkunde
Verwant:
• botanis
• botanikus
• botanies
Afkorting:
• bot.
Vertaling:
Engels: botany
Nederlands: botanie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|