volhoubaarheid [boodskap #132045] |
Thu, 09 July 2020 16:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volhoubaarheid
Afbreking: vol•hou•baar•heid
Selfstandige naamwoord: volhoubaarheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Voortsetting sonder om bronne te besoedel of uit te put.
Gebruik:
• 'n Praktiese siening van volhoubaarheid is geslote stelsels wat prosesse van produktiwiteit onbepaald in stand hou deur die vervanging van die hulpbronne wat gebruik word met hulpbronne van gelyke of groter waarde sonder om biotiese stelsels te bedreig.
Verwant:
• bestendigheid
• stabiliteit
Vertaling:
Engels: sustainability
Nederlands: duurzaamheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|