volgeling [boodskap #132042] |
Thu, 09 July 2020 15:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volgeling
Afbreking: vol•ge•ling
Selfstandige naamwoord: volgeling
Meervoud: volgelinge
Verkleinwoord: volgelinkie
Meervoud van verkleining: volgelinkies
Betekenis:
• Iemand wat 'n (dikwels godsdienstige) leier volg.
Gebruik:
• Petrus was 'n volgeling van Jesus, later 'n apostel en volgens die katolieke tradisie die eerste Pous.
Sinoniem:
• aanhanger
• dissipel
Vertaling:
Engels: follower, disciple
Nederlands: volgeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|