Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaghuis
slaghuis [boodskap #132040] Thu, 09 July 2020 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaghuis
Afbreking: slag•huis
Samestelling: slag + huis


Selfstandige naamwoord: slaghuis
Meervoud: slaghuise
Verkleinwoord: slaghuisie
Meervoud van verkleining: slaghuisies

Betekenis:
• Besigheid waar 'n slagter vleis bewerk en verkoop.

Gebruik:
• Watter slaghuis maak die lekkerste wors?

Vertaling:
Engels: butcher's shop, butchery
Nederlands: slagerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konfyt
Volgende onderwerp: toffieappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:28:28 UTC 2025