verwoesting [boodskap #132038] |
Thu, 09 July 2020 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwoesting
Afbreking: ver•woes•ting
Uitspraak: /fərˈvus.təŋ/
Selfstandige naamwoord: verwoesting
Meervoud: verwoestinge, verwoestings
Betekenis:
• Groot skade wat aangerig is.
Gebruik:
• Hael, erge donderstorms en 'n tornado het verwoesting oor die gebied gesaai.
Antoniem:
• vernuwing
Verwant:
• verwoestende
Vertaling:
Engels: devastation, obliteration, destruction
Nederlands: verwoesting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|