lit [boodskap #132034] |
Wed, 08 July 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lit
Afbreking: lit
Selfstandige naamwoord: lit
Meervoud: litte
Verkleinwoord: litjie
Meervoud van verkleining: litjies
Betekenis:
• (anatomie) 'n Gewrig tussen twee bene.
• (plantkunde) Die stingel tussen twee knoppe.
Gebruik:
• Haar skouer is uit lit uit.
• Die riet het 7 litte.
Spreekwoord:
• Hy lag hom uit lit uit. [Baie hartlik lag.]
Homofoon:
• lid (een van 'n groep)
Afgelei:
• gelit
• loslit
Vertaling:
Engels: joint, articulation
Nederlands: gewricht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|