Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verreikend
verreikend [boodskap #132032] Wed, 08 July 2020 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verreikend
Afbreking: ver•rei•kend


Byvoeglike naamwoord: verreikend
Vergrotende trap: verreikender
Oortreffende trap: verreikendste
Attributief: verreikende
Partitief: verreikends

Betekenis:
• Iets wat vir 'n lang tyd groot invloed op sake uitoefen.

Gebruik:
• Die gevolge van plaasaanvalle is verreikend en sal tot prysstygings en voedseltekorte lei.

Sinoniem:
• diepgaande
• ingrypend
• radikaal
• verstrekkend

Vertaling:
Engels: far-reaching
Nederlands: verreikend

Nota:
• Moenie "verreikend" met "verrykend" (wat ryker maak) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ensemble
Volgende onderwerp: blits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:54:10 UTC 2025