klepel [boodskap #132030] |
Wed, 08 July 2020 12:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klepel
Afbreking: kle•pel
Selfstandige naamwoord: klepel
Meervoud: klepels
Verkleinwoord: klepeltjie
Meervoud van verkleining: klepeltjies
Betekenis:
• Die bel wat teen 'n klok se rand slaan om 'n geluid te maak.
Gebruik:
• Hy het die klok hoor lui, maar weet nie waar die klepel hang nie.
Sinoniem:
• bel
Vertaling:
Engels: clapper, tongue
Nederlands: klepel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|