krielhaantjie [boodskap #132029] |
Wed, 08 July 2020 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krielhaantjie
Afbreking: kriel•haan•tjie
Samestelling: kriel + haan + -tjie
Selfstandige naamwoord: krielhaantjie
Meervoud: krielhaantjies
Betekenis:
• (figuurlik) 'n Klein persoon, gewoonlik aggressief, astrant en parmantig daarby.
• (ongewoon) Die haan van 'n klein hoendersoort.
Gebruik:
• Hy is 'n regte krielhaantjie.
Sinoniem:
• bantamhaan
• kapokhaan
• dwerghaan
Vertaling:
Engels: cockalorum; dwarf cock, bantam cock
Nederlands: krielhaantje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|