stofpoeper [boodskap #132025] |
Tue, 07 July 2020 20:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stofpoeper
Afbreking: stof•poe•per
Samestelling: stof + poeper
Selfstandige naamwoord: stofpoeper
Meervoud: stofpoepers
Verkleinwoord: stofpoepertjie
Meervoud van verkleining: stofpoepertjies
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Baie kort persoon.
Gebruik:
• Die stofpoeper het die hemelbesems ore aangesit.
Sinoniem:
• kortgat
• stoftrapper
Antoniem:
• hemelbesem
• langeraat
Vertaling:
Engels: short person, dust pooper
Nederlands: korte persoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|