vergaap [boodskap #132024] |
Tue, 07 July 2020 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vergaap
Afbreking: ver•gaap
Samestelling: ver + gaap
Werkwoord: vergaap
Verlede tyd: het vergaap
Betekenis:
• Met 'n oop mond toekyk en bewonder. Gefassineerd na iets staar.
Gebruik:
• Hy vergaap hom aan die sirkus se narre.
Vertaling:
Engels: to stare, be amazed, marveled
Nederlands: vergapen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|