Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskermd
beskermd [boodskap #132023] Tue, 07 July 2020 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beskermd
Afbreking: be•skermd


Byvoeglike naamwoord: beskermd
Attributief: beskermde

Betekenis:
• Beveilig teen gevaar.

Gebruik:
• Mense wil veilig en beskermd (bw.) voel.
• Renosters is 'n beskermde spesie.

Antoniem:
• onbeskermd

Afgelei:
• beskermdheid

Vertaling:
Engels: protected, defended, secured
Nederlands: beschermd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ervare
Volgende onderwerp: vergaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:34:15 UTC 2025