mikrofoon [boodskap #132021] |
Tue, 07 July 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mikrofoon
Afbreking: mi•kro•foon
Selfstandige naamwoord: mikrofoon
Meervoud: mikrofone
Verkleinwoord: mikrofoontjie
Meervoud van verkleining: mikrofoontjies
Betekenis:
• Toestel wat klank kan opgeneem. Elektromagnetiese apparaat wat geluid in 'n elektriese sein omskakel.
Gebruik:
• Die lugwaardin bloos toe sy besef sy het vergeet om haar mikrofoon af te skakel.
Vertaling:
Engels: microphone
Nederlands: microfoon
Nota:
• Van Grieks: mikros = klein en phonos = geluid, oftewel "klein geluid".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|