verpletter [boodskap #131999] |
Mon, 06 July 2020 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verpletter
Afbreking: ver•plet•ter
Werkwoord: verpletter
Verlede tyd: het verpletter
Betekenis:
• Vernietigend platslaan.
Gebruik:
• Terwyl die regering droom word gewone mense se drome verpletter as gevolg van korrupsie en politici wat hulself verryk ten koste van die mense wat hulle moet dien.
Sinoniem:
• verbrysel
• vermorsel
Afgelei:
• verplettering
Vertaling:
Engels: to crush, shatter, smash, overwhelm
Nederlands: verpletteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|