anode [boodskap #131994] |
Sun, 05 July 2020 16:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
anode
Afbreking: a•no•de
Uitspraak: /ɑˈnuə̯də/
Selfstandige naamwoord: anode
Meervoud: anodes
Verkleinwoord: anodetjie
Meervoud van verkleining: anodetjies
Betekenis:
• 'n Positief gelaaide elektrode.
Gebruik:
• Aan die anode vind oksidasie plaas.
Antoniem:
• katode
Hiperoniem:
• elektrode
Vertaling:
Engels: anode
Nederlands: anode
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|