Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedrog
gedrog [boodskap #131991] Sun, 05 July 2020 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Groen gedrog.
'n Groen gedrog.
gedrog
Afbreking: ge•drog


Selfstandige naamwoord: gedrog
Meervoud: gedrogte
Verkleinwoord: gedroggie
Meervoud van verkleining: gedroggies

Betekenis:
• 'n Monster; wangeskape wese; iets besonders lelik.

Gebruik:
• Sy skrik haar boeglam vir die gedrog.

Vertaling:
Engels: monster, freak, monstrosity
Nederlands: gedrocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorsmaak
Volgende onderwerp: feniks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:26:59 UTC 2025