lekkerny [boodskap #131989] |
Sun, 05 July 2020 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lekkerny
Afbreking: lek•ker•ny
Selfstandige naamwoord: lekkerny
Meervoud: lekkernye
Verkleinwoord: lekkernytjie
Meervoud van verkleining: lekkernytjies
Betekenis:
• 'n Smaaklike happie, gewoonlik 'n soetigheid of iets wat lekker proe.
Gebruik:
• 'n Gebakte skaapkop is vir sommige mense 'n lekkerny, maar dit laat my gril.
Sinoniem:
• delikatesse
• hoes d'oeuvre
• versnapering
Vertaling:
Engels: delicacy, dainty, nicety
Nederlands: lekkerny
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|