Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tapyt
tapyt [boodskap #131988] Sun, 05 July 2020 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die vlieënde tapyt deur Viktor Vasnetsov (1880).
Die vlieënde tapyt deur Viktor Vasnetsov (1880).
tapyt
Afbreking: ta•pyt


Selfstandige naamwoord: tapyt
Meervoud: tapyte
Verkleinwoord: tapytjie
Meervoud van verkleining: tapytjies

Betekenis:
• 'n Mooi mat wat 'n vloer beskerm, en ook teen 'n muur kan hang; vloerkleed.

Gebruik:
• Die Dolby-teater se fasade word in rooi gedrapeer en die beroemde rooi tapyt word voor die plegtigheid uitgerol.

Sinoniem:
• mat

Afgelei:
• muurtapyt
• tapytborsel
• tapytfabriek
• tapytklopper
• tapytstof
• tapytwewer
• woltapyt

Vertaling:
Engels: carpet, tapestry
Nederlands: tapijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sypel
Volgende onderwerp: lekkerny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:46:29 UTC 2025