Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sypel
sypel [boodskap #131987] Sun, 05 July 2020 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sypel
Afbreking: sy•pel


Werkwoord: sypel
Verlede tyd: het gesypel
Teenwoordige deelwoord: sypelend, sypelende

Betekenis:
• Om stadig deur te loop; die proses waar 'n vloeistof deur die porieë van 'n vaste massa beweeg.

Gebruik:
• Die water sypel al deur die muur.

Sinoniem:
• syfer

Afgelei:
• deursypel
• insypel
• sypeling
• sypelwater
• sypeltempo

Vertaling:
Engels: to seep, sicker, trickle
Nederlands: sijpelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sluis
Volgende onderwerp: tapyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:46:26 UTC 2025