pol [boodskap #131980] |
Sun, 05 July 2020 08:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pol
Afbreking: pol
Selfstandige naamwoord: pol
Meervoud: polle
Verkleinwoord: polletjie
Meervoud van verkleining: polletjies
Betekenis:
• 'n Digte bondel plante wat saamgegroei is, met blare, wortels en grond.
Gebruik:
• Met die droogte het ons nog net so hier en daar 'n pol gras oor.
Afgelei:
• biesiepol
• graspol
• polgras
• polvygie
Verwant:
• grassooi
• grasstoel
Vertaling:
Engels: tuft, tussock, clump
Nederlands: pol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|