Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toewys
toewys [boodskap #131969] Sat, 04 July 2020 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toewys
Afbreking: toe•wys
Samestelling: toe + wys


Werkwoord: wys toe, toewys
Verlede tyd: het toegewys

Betekenis:
• Goedere en fondse 'n bestemming gee; opdra aan.

Gebruik:
• Maatskappye moet 'n deel van hul opbrengste aan navorsing toewys.

Sinoniem:
• allokeer
• toeken
• toedeel

Afgelei:
• toegewese
• toewysing

Vertaling:
Engels: to allocate, assign, award, allot
Nederlands: toewijzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toeken
Volgende onderwerp: uitsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:48:28 UTC 2025