toeken [boodskap #131968] |
Sat, 04 July 2020 14:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toeken
Afbreking: toe•ken
Werkwoord: ken toe, toeken
Verlede tyd: het toegeken
Betekenis:
• Iemand uitkies en 'n prys of beloning gee.
• Iets allokeer of toewys.
Gebruik:
• Die skool gaan 'n prys vir die beste opstel toeken.
• Die hof sal meestal die kinders aan die ma toeken.
Afgelei:
• toekenning
Vertaling:
Engels: to award, ascribe, give, grant, allocate
Nederlands: toekennen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|