Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tiptol
tiptol [boodskap #131967] Sat, 04 July 2020 14:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Swartoogtiptol in Johannesburg.
'n Swartoogtiptol in Johannesburg.
tiptol
Afbreking: tip•tol
Samestelling: tip + tol


Selfstandige naamwoord: tiptol
Meervoud: tiptolle

Betekenis:
• 'n Sangvoël van die familie Pycnonotidae.

Gebruik:
• Op die Kaapse tiptol se kop pronk 'n klein kuifie.

Vertaling:
Engels: bulbul
Nederlands: buulbuul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tempel
Volgende onderwerp: toeken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:56:30 UTC 2025