rektum [boodskap #131965] |
Sat, 04 July 2020 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rektum
Afbreking: rek•tum
Selfstandige naamwoord: rektum
Meervoud: rektums
Verkleinwoord: rektumpie
Meervoud van verkleining: rektumpies
Betekenis:
• Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat in die anus eindig.
Gebruik:
• Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.
Sinoniem:
• endelderm
• nersderm
Vertaling:
Engels: rectum
Nederlands: rectum, endeldarm
Nota:
• Van Latyn: rectum intestinum, reguit ingewande.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|