pondok [boodskap #131963] |
Sat, 04 July 2020 13:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pondok
Afbreking: pon•dok
Selfstandige naamwoord: pondok
Meervoud: pondokke
Verkleinwoord: pondokkie
Meervoud van verkleining: pondokkies
Betekenis:
• Klein, eenvoudige huisie; hut; krot.
Gebruik:
• Bly jy in 'n huis, paleis, pondok of varkhok?
Wisselvorm:
• pandok
Vertaling:
Engels: hut, hovel, cottage
Nederlands: pondok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|