Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prinsipaal
prinsipaal [boodskap #131958] Sat, 04 July 2020 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prinsipaal
Afbreking: prin•si•paal


Selfstandige naamwoord: prinsipaal
Meervoud: prinsipale
Verkleinwoord: prinsipaaltjie
Meervoud van verkleining: prinsipaaltjies

Betekenis:
• Die hoof van 'n instelling, soos 'n skool.

Gebruik:
• 'n Prinsipaal se werk word min raakgesien en is boonop nooit klaar nie.

Afgelei:
• adjunk-prinsipaal
• prinsipaalskap
• skoolprinsipaal

Vertaling:
Engels: principal
Nederlands: principaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poeier
Volgende onderwerp: radja
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:55:00 UTC 2025