Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugpyp
lugpyp [boodskap #131955] Sat, 04 July 2020 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die menslike lugpyp.
Die menslike lugpyp.
lugpyp
Afbreking: lug•pyp
Samestelling: lug + pyp


Selfstandige naamwoord: lugpyp
Meervoud: lugpype
Verkleinwoord: lugpypie
Meervoud van verkleining: lugpypies

Betekenis:
• Die pyp wat die longe met die keel verbind (Latyn: tragea).

Gebruik:
• Wanneer kos ingesluk word, beweeg die kleintongetjie (epiglottis) agtertoe om die larinks te bedek, dit voorkom dat voedsel die lugpyp binnegaan.

Vertaling:
Engels: windpipe, trachea
Nederlands: luchtpijp
Xhosa: uqhoqhoqho

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huidig
Volgende onderwerp: niespoeier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:26:59 UTC 2025