Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huidig
huidig [boodskap #131954] Sat, 04 July 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huidig
Afbreking: hui•dig


Byvoeglike naamwoord: huidig
Attributief: huidige

Betekenis:
• Wat tans geld of amptelik is.

Gebruik:
• Willem-Alexander is die huidige koning van Nederland.

Sinoniem:
• hedendaags
• teenwoordig

Antoniem:
• gewese

Afgelei:
• huidiglik (gebruik eerder tans)

Vertaling:
Engels: actual, current, present, present-day
Nederlands: huidig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolon
Volgende onderwerp: lugpyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:55:09 UTC 2025