kolon [boodskap #131953] |
Sat, 04 July 2020 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolon
Afbreking: ko•lon
Selfstandige naamwoord: kolon
Meervoud: kolons
Verkleinwoord: kolontjie
Meervoud van verkleining: kolontjies
Betekenis:
• Die laaste deel van die derms wat ná die dunderm volg.
Gebruik:
• Die kolon is ongeveer 1,5 meter lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus.
Sinoniem:
• dikderm
Vertaling:
Engels: colon, large intestine
Nederlands: dikke darm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|