Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laken
laken [boodskap #131951] Sat, 04 July 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laken
Afbreking: la•ken


Selfstandige naamwoord: laken
Meervoud: lakens
Verkleinwoord: lakentjie
Meervoud van verkleining: lakentjies

Betekenis:
• 'n Sagte, reghoekig doek wat oor 'n bed pas en waartussen geslaap word.

Gebruik:
• Ma trek die beddens elke Woensdag met skoon lakens oor.

Sinoniem:
• bedlaken

Hiponiem:
• bolaken
• onderlaken

Verwant:
• duvet
• deken
• kombers
• kussing

Vertaling:
Engels: sheet, bedsheet
Nederlands: laken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gompou
Volgende onderwerp: manna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:54:49 UTC 2025