gompou [boodskap #131950] |
Sat, 04 July 2020 09:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gompou
Afbreking: gom•pou
Selfstandige naamwoord: gompou
Meervoud: gompoue
Verkleinwoord: gompoutjie
Meervoud van verkleining: gompoutjies
Betekenis:
• 'n Groot voël eie aan Afrika, Ardeotis kori, 'n lid van die pou-familie.
Gebruik:
• Die gompou is die die nasionale voël van Botswana.
Hiperoniem
• wildepou
Vertaling:
Engels: kori-bustard
Nederlands: gompou
Tswana: kori
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|