pou [boodskap #131949] |
Sat, 04 July 2020 08:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pou
Afbreking: pou
Uitspraak: /pəʊ̯/
Selfstandige naamwoord: pou
Meervoud: poue
Verkleinwoord: poutjie
Meervoud van verkleining: poutjies
Betekenis:
• Siervoël met pragtig gekleurde stervere van die fisantfamilie en die genus Pavo.
Gebruik:
• Poue is bekend vir die mannetjies se uitspattige stertvere, wat vertoon word wanneer hulle vlerksleep.
Hiponiem:
• gompou
• wildepou
Afgelei:
• pouveer
Vertaling:
Engels: peafowl, peacock, peahen
Nederlands: pauw
Zoeloe: ipigogo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|