fop [boodskap #131947] |
Sat, 04 July 2020 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fop
Afbreking: fop
Werkwoord: fop
Verlede tyd: het gefop
Betekenis:
• Iemand vir die gek hou.
Gebruik:
• Die rugbyspeler fop sy opponent deur te maak of hy die bal aangee.
Sinoniem:
• bedrieg
• flous
• kul
Afgelei:
• fopbom
• fopnuus
• fopspeen
Vertaling:
Engels: to fool, trick, cheat, deceive
Nederlands: foppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|