Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooi
ooi [boodskap #131944] Sat, 04 July 2020 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooi
Afbreking: ooi
Uitspraak: /oːɪ̯/


Selfstandige naamwoord: ooi
Meervoud: ooie
Verkleinwoord: ooitjie
Meervoud van verkleining: ooitjies

Betekenis:
• Vroulike skaap, bok of kleinerige wildsbok (groter wildsbokke is koeie).

Gebruik:
Ooie het, in teenstelling met ramme, kort of geen horings nie.

Antoniem:
• ram

Afgelei:
• bokooi
• melkooi
• skaapooi
• springbokooi
• weggooi-ooi

Vertaling:
Engels: ewe
Nederlands: ooi
Venda: nngu ya tsadzi
Xhosa: imazi yegusha
Zoeloe: imvukazi, iqhukazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pal
Volgende onderwerp: tol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:03:44 UTC 2025