Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skroot
skroot [boodskap #131934] Fri, 03 July 2020 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skroot
Skroot
skroot
Afbreking: skroot


Selfstandige naamwoord: skroot
Meervoud:

Betekenis:
• Brokstukke of afval van yster of ander metaal.
• Klein stukkies metaal, o.a. gebruik as lading vir 'n kartets (sien skrapnel).

Gebruik:
• Die herwinning van aluminium uit skroot het 'n belangrike onderdeel van die aluminium-nywerheid geword.

Hiponiem:
• ruimteskroot

Afgelei:
• skroothandelaar
• skrootvuur
• skrootwerf
• skrootyster

Vertaling:
Engels: scrap, discarded metal
Nederlands: schroot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simpel
Volgende onderwerp: kartets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:46:03 UTC 2025