Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sikade
sikade [boodskap #131932] Fri, 03 July 2020 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sikade.
'n Sikade.
sikade
Afbreking: si•ka•de


Selfstandige naamwoord: sikade
Meervoud: sikades
Verkleinwoord: sikadtjie
Meervoud van verkleining: sikadetjies

Betekenis:
• Een van verskeie insekte van die superfamilie Cicadoidea met deursigtige, sterk beaarde vlerke en klein oë wat wyd uitmekaar op die kop sit.

Gebruik:
• Insekte kan meteens in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.

Hiperoniem:
• insek

Vertaling:
Engels: cicada
Nederlands: cicade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolbal
Volgende onderwerp: simpel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:55:29 UTC 2025