Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolbal
rolbal [boodskap #131931] Fri, 03 July 2020 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rolbal word gespeel.
Rolbal word gespeel.
rolbal
Afbreking: rol•bal
Samestelling: rol + bal


Selfstandige naamwoord: rolbal
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sport waar balle op 'n grasbaan gerol word.

Gebruik:
• Die doel van rolbal is om jou bal so naby as moontlik aan die kleiner doelbal, die "witte" ook die "jack" of "kitty" genoem, te rol.

Afgelei:
• rolbalbaan
• rolbalklub
• rolbalraad
• rolbalspeler
• rolbalveld

Vertaling:
Engels: bowls
Nederlands: bowls

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rubber
Volgende onderwerp: sikade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:48:45 UTC 2025