Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordvoerder
woordvoerder [boodskap #131924] Fri, 03 July 2020 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordvoerder
Afbreking: woord•voer•der
Samestelling: woord + voerder


Selfstandige naamwoord: woordvoerder
Meervoud: woordvoerders
Verkleinwoord: woordvoerdertjie
Meervoud van verkleining: woordvoerdertjies

Betekenis:
• Persoon wat namens ander praat.

Gebruik:
• Die woordvoerder ontwyk die aanvallende vrae.

Sinoniem:
• segsman

Afgelei:
• polisiewoordvoerder

Vertaling:
Engels: spokesman, spokesperson, mouthpiece
Nederlands: woordvoerder, zegsman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diopter
Volgende onderwerp: eksperiment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:51:38 UTC 2025