Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blindevlieg
blindevlieg [boodskap #131918] Thu, 02 July 2020 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blindevlieg.
'n Blindevlieg.
blindevlieg
Afbreking: blin•de•vlieg
Samestelling: blinde + vlieg


Selfstandige naamwoord: blindevlieg
Meervoud: blindevlieë
Verkleinwoord: blindevliegie
Meervoud van verkleining: blindevliegies

Betekenis:
• Vlieg wat die bloed van mense en diere suig.

Gebruik:
• Die blindevlieg is traag wanneer dit bloed suig en kan maklik doodgeslaan word, gevolglik het mense gedink dat die vlieg nie goed kan sien nie.

Sinoniem:
• horsel
• perdevlieg
• steekvlieg

Vertaling:
Engels: blind fly, sting-fly
Nederlands: blinde daas, blinde mug, blinde vlieg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruileenheid
Volgende onderwerp: stippel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 06:57:58 UTC 2025