Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stertvin
stertvin [boodskap #131912] Thu, 02 July 2020 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stertvin.
'n Stertvin.
stertvin
Afbreking: stert•vin
Samestelling: stert + vin


Selfstandige naamwoord: stertvin
Meervoud: stertvinne
Verkleinwoord: stertvinnetjie
Meervoud van verkleining: stertvinnetjies

Betekenis:
• Agterste vin van 'n vis, aan die stertkant.

Gebruik:
• Behalwe die stertvin, het visse se vinne geen direkte verband met die ruggraat nie, en word dit net deur spiere ondersteun.

Sinoniem:
• koudale vin

Vertaling:
Engels: fishtail, tail fin, caudal fin
Nederlands: stertvin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kina
Volgende onderwerp: opgeruimd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:00:25 UTC 2025