weeskind [boodskap #131907] |
Thu, 02 July 2020 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weeskind
Afbreking: wees•kind
Samestelling: wees + kind
Selfstandige naamwoord: weeskind
Meervoud: weeskinders
Verkleinwoord: weeskindjie
Meervoud van verkleining: weeskindertjies
Betekenis:
• 'n Kind wat ouerloos (moederloos en vaderloos) is.
Gebruik:
• Die aangrypende verhaal handel oor 'n weeskind in 'n kinderhuis se stryd om 'n staanplek vir homself in die lewe uit te kap.
Vertaling:
Engels: orphan
Nederlands: weeskind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|