| robyn [boodskap #131902] |
Wo., 01 Julie 2020 15:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Robyn.
robyn
Afbreking: ro•byn
Selfstandige naamwoord: robyn
Meervoud: robyne
Verkleinwoord: robyntjie
Meervoud van verkleining: robyntjies
Betekenis:
• 'n Rooi edelsteen, 'n variant van korund (Al2O3).
Gebruik:
• Sy dra 'n halssnoer met pragtige robyne.
Afgelei:
• robynkleurig
• robynlaser
• robynrooi
Vertaling:
Engels: ruby
Nederlands: robijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|