Betekenis:
• Nie helder; nie duidelik; nie suiwer nie.
Gebruik:
• Die wyn is troebel.
Spreekwoord:
• Hy vis in troebel water. [Wins probeer kry uit ander se moeilikhede, probleme.]
• In troebel water visvang. [Uit moeilike en stormagtige tye voordeel probeer trek.]