Leksikograaf Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sesam
Afbreking: se•sam
Selfstandige naamwoord: sesam
Meervoud: –
Betekenis:
• Tropiese plant, gebruik vir olie of as 'n spesery in voedsel, Sesamum indicum.
• Towerspreuk van die sprokie Ali Baba.
Gebruik:
• Sesam bevat onversadigde vetsure, proteïene, vitamien E, vitamien B in die vorm van foliensuur en nikotiensuur, en minerale soos magnesium, kalsium en fosfor.
• Sesam, gaan oop!
Afgelei:
• sesamolie
• sesamsaad
Vertaling:
Engels: sesame
Nederlands: sesam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.